Saturday, June 12, 2010

Verf op teëls vir geskenke.

' n Voorbeeld van die teëls wat ons as geskenke vir Moedersdag geverf het. Dit is 'n heerlik manier om geskenke te maak.

An example of tiles we painted as gifts for Mother's day.  It is a lovely idea for gifts and very easy to make too.

































Dié ene is een van my skilderye wat ek kleiner geprint het en met kleurlose tokreen op die teël vasgesit het. 

This one is a printed copy of one of my watercolour paintings.  I painted clear tokreen on the tile before I put the picture on it. Finished it off with another coat or two of the clear tokreen.


Nog teels wat die kabouters in die klas geverf het. 

More tiles that my learners painted in the classroom.




Nog teëls sommer vir lekkerte geverf. 

More, just for the fun of it.



0 comments:

Post a Comment

About Me

My Photo
I am a teacher of junior primary children 8 - 9 year olds, mother of two teenage daughters who are my pride and joy. I write about all things in life, but mostly for the kids. I already published one book and hope to have more in the new year. I wrote on Mabooki and Woes under the name Gawelina, but I publish my books under my real name. Ek is 'n kindertuin onderwyseres by 'n privaat skool. Huidiglik is my klas die Gr.2's en Gr. 3's. Ek skryf oor alles en nog wat, maar hoofsaaklik vir die kabouters. Ek het alreeds een boek gepubliseer en hoop om in die nuwe jaar nog op die tafel te hê. Ek het my werk op Mabooki en Woes geplaas onder die naam, Gawelina, maar my boeke word onder my regte naan gepuliseer.